Prieska

Prieska is 'n pragtige dorp op die suidelike oewer van die Oranje rivier, in die Noord- Kaap, ongeveer 240km suid-wes van Kimberley. Dit is die ideale plek om die besige lewe van die stad af te skud en te ontspan in 'n rustige, kalm omgewing.

Prieska is a lovely town located on the south bank of the Orange River, in the Northern Cape, about 240km south-west of Kimberley. This is the ideal place to escape the busy city life, and to relax in a quiet and tranquil environment.







                 


a_LogoCoffee@home
Akkommodasie in Prieska
Accommodation in Prieska


Ons het 3 pragtige gastekamers en 'n koffie winkel op die perseel. Ons kamers het gepaste koffie-name en elkeen is toegerus met 'n en-suite badkamer (stort), lugreëling, tee en koffie fasiliteite, gratis wifi, haardroër en TV met DSTV toegang.

Kamer 1 Espresso - Dubbelkamer met dubbelbed
Kamer 2 Cappuccino - Dubbelkamer met koningin-grootte bed
Kamer 3 Café Laté - Dubbelkamer met koningin-grootte bed +
                                  genoeg spasie om 'n matras vir 'n kind neer te sit

We have three double rooms and a coffee shoppe on the premises. The rooms are named after different coffee types and  are equipped with air-conditioning, tea and coffee facilities, free wifi, hair dryers and TV’s with DStv access.

Room 1 Espresso - Double bed
Room 2 Cappuccino - Queen-size bed
Room 3 Café Laté - Queen-size bed + enough space for a mattress for a child



                         a_Kamer_binne


Site Map